Report the ad
Werkswinkel Sekretaresse - Boksburg
Tuesday, 05 April 2022
No photo
Item details
City:
Boksburg, Gauteng
Item description
Ons is opsoek na n persoon wat gemaklik sal wees in n werkswinkel omgewing, in die grond verskuiwings industrie.
Die persoon moet :
•Goeie mense verhoudings he
•In n span kan funksioneer
•Moet kennis van alle rekenaar programme he(MS Excel, Word, Outlook, Teams)
•Moet eie vervoer hê, verkieslik woonagtig in die Westwood, Boksburg area.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 13 April 2022
Stuur CV na: marius@palsa.co.za