Amway Business Owner ( IBO ) my no is 2 279 135 - Boksburg

Wednesday, 16 October 2013

Item details

City: Boksburg, Gauteng

Contacts

Contact name Danny ABO 2 279 135
Phone 0723460357

Item description

Hier is n geleentheid vir iemand wat werk soek of net n ekstra inkomste wil verdien.
Die besigheid se naam is Amway, hulle verskaf n verskeidenheid produkte waarvan almal omgewings Vriendelik is. Ook alle produkte word 100% gewaarborg om te doen wat beloof word.
Die besigheid werk Wand almal moet werk vir sukses en ons help mekaar tot heel bo. Dit is mos waar ons hoort.
Ons produkte : gewaarborgde skoonmaak middels (almal gebruik dit elke dag in die kombuis of badkamer
Skoonheids middels ( meeste vrouens gebruik dit elke dag )
Kookware (meeste mense gebruik potte en panne elke dag )
Motor shampoo. En wax. ( word ten minste een maal n maand gebruik )
Nutrilite vitamines en minerale en baie ander food suppliments ( Almal moet dit gebruik vir n meer voller lewe )
Jy kan of self die producte verkoop teen n baie groot wins. Of jy kan mense kry om dit te verkoop, daarvoor moet hulle ook aansluit en dan maak jy geld uit hulle verkope . En so gaan dit aan
Amway ABO 2 279 135 Is my registrasie no wat gebruik word vir alle transaksies
En sorg ook sodoende komissies en bonisse kom na my kant toe kom.
As jy belang stel kontak my gerus enigge tyd. As dit moet kom verduidelik jou waar jy gemaklik is.

Amway ABO no 2 279 135